Luna Paige: Die Reisigers - The Knoll, Hilton
(Afrikaans Musical Theatre)
Beste Musiekproduksie / Best Musical Production: Momentum Aardklop 2025
80-minute show (with 20-minute break) | Doors / Deure: 18:00 | Show / Vertoning: 19:00 | Early Bird Tickets: R160 | Door tickets / Kaartjies by die deur: R175| Whatsapp Charles: 082 331 7271 | Bookings strongly advised / Besprekings sterk aanbeveel | The Knoll Historic Guest Farm
Luna Paige sing oor die “groot reis” en die immer ontwykende eindbestemming. Sy verken ruimtes waar beweging, stilte van gees, selfliefde en aanvaarding harmonie bring. Sy stel gehore bekend aan die musiek wat sy tydens haar Suid-Afrikaanse én Europese reise, onder meer die Spaanse Camino, geskryf en by die huis getoonset het. As anonieme voyeur het sy soms wel in gesprek getree en saam gewonder oor die groot verskille, maar, belangriker, oor die groot ooreenkomste wat alle reisigers op hierdie wonderbaarlike planeet aan mekaar bind. Aangebied deur Charles Webster Music.
Luna Paige sings about life's great journey and the ever-elusive final destination. She explores spaces where movement, silence of the mind, self-love, and acceptance bring harmony. She introduces audiences to the music she composed and arranged during her South African and European travels, including the Spanish Camino. As an anonymous observer, she occasionally engaged in conversation and reflected on the great differences, but more importantly, on the significant similarities that connect all travellers on this wondrous planet.
Presented by Charles Webster Music.